Voltooi die vorm hieronder indien jy nog inligting verlang of die “Die Dieet waarvan Almal Praat” te bestel. File Size: 17.97 Mb. Operating Systems: Windows NT/2000/XP/2003/2003/7/8/10 MacOS 10/X. Downloads: 18127. Price: Free* [*Free Regsitration Required].
Die Dieet Waarvan Almal Praat For Mac 2017
• 1 shares • • • • • Die Dieet Waarvan Almal Praat bied ons lesers ‘n unieke geleentheid om hul lewenstyl te verander. Een gelukkige leser sal die geleentheid kry om aan Die Dieet Waarvan Almal Praat se 10-week-lange program oor gewigsverlies en ‘n gesonde lewenstyl deel te neem. As jy desperaat is om gewig te verloor en wil leer hoe om ’n gesonder lewenstyl te handhaaf, moet jy nie hierdie kans laat verbygaan nie.
Al wat jy hoef te doen, is om vir ons die volgende te stuur: ’n foto van jouself, ’n paragraaf oor hoe jy hoop om by die program baat te vind en hoekom jy dink ons jou moet kies. Stuur dit aan Die Dieet Waarvan Almal Praat-kompetisie, Posbus 2835, Northriding 2162 of per e-pos na. Besoek vir meer inligting en vir ‘n kans om ons Vrou van die Jaar-kompetisie te wen.